RESEPTE

PUBLIKASIE VERSOEK

Die span by Mooi Leefstyl is altyd opgewonde om nuwe resepte te probeer en te deel met ons lesers.   Mooi Leefstyl se lesers is net so mal oor nuwe resepte en is altyd opsoek na nuwe inspirasie in die kombuis.   As jy ‘n oulike resep het wat jy met ons lesers wil deel dien dit in vir ‘n moontlike publikasie op Mooi Leefstyl.   As jy die resep klaar gemaak het en mooi foto’s het mag ons dit dalk net so gebruik vir publikasie.   Indien jy die resep al gemaak het en nog nie foto’s het nie mag ons dalk self die resep maak en afneem.

DEEL JOU RESEP ONDER

    JOU NAAM EN VAN:

    E-POS ADRES:

    JOU SELFOON NOMMER:

    IS HIERDIE JOU RESEP?

    HET JY AL VOORHEEN DIE RESEP GEMAAK?

    HET JY GOEIE GEHALTE FOTO'S VAN DIE RESEP?

    WIL JY HÊ MOOI LEEFSTYL MOET DIE RESEP MAAK EN SELF AFNEEM?

    BESTANDELE:

    METODE:

    VOORBEREIDING TYD IN MINUTE?

    HOEVEEL MENSE KAN DIE RESEP BEDIEN?

    GEE JY TOESTEMMING DAT ONS DIE RESEP MAG DEEL?