Moderne Kreatiewe Teëls

Shaw Tec was gevestig deur Alan Shaw, ‘n talentvolle kunstenaar. Hy het altyd klei gebruik wat hy self gekry het vanaf die Fisantekraal plaas waar hy tot vandag toe nog gehuisves is. Daarna het sy seun, Andy die besigheid oorgeneem en dit in ‘n nuwe en baie opwindende manier verander. Hulle doen die mooiste sement quarry teël-reeks in ‘n verskeidenheid kleure en het onlangs ook die keramis reeks begin. Al hulle teëls word met die hand gemaak. Al hulle teëls is elke een uniek en met unieke plaaslike ontwerpe wat met die hand geverf word. Op die oomblik is Hexagon weer terug en is op die oomblik die nuutste tendens en kan gebruik word vir muur of vloer teëls. Ons glo dat mooi teëls enige spasie mooi kan laat lyk. Probeer iets anders en helder sommer jou hele huis op met Shaw Tec se oulike teëls.

Shaw TecShawTec_0002 ShawTec_0003 Shaw Tec ShawTec_0005


Jy kan Shawtec se webtuiste besoek deur hier te klik. Of kontak hule by 021 976 8089.


Shaw Tec