Luukse Turkse handdoeke vir jou tuiste

Luukse Turkse Handdoeke vir jou tuiste vanaf The Cotton Company.  Turkse katoen is van die beste kwaliteit in die wêreld en The Cotton Company se oorspronklike klassieke reeks is 100% katoen. Soos die besigheid gegroei het het daar tussenin  handgeweefde katoen en linne produkte ook bygekom.  Katoen is natuurlik, luuks en sag, soos die naam het die produkte perfek beskryf.  Die eienaar van The Cotton Company, Madeleine Hugo het verlief geraak op die verskeidenheid Turkse Handdoeke, terwyl sy in Turkye gebly het. Met die terugkeer na Suid Afrika het sy haar eerste reeks bymekaar gesit.  Die webtuiste van The Cotton Company is bekend gestel in Mei 2017.

Hul nuwe handgeweefde Boheemse kombers is ʼn groot gunsteling.  Dan is daar ietsie van alles.  Vanaf die Kelim wat perfek is as baba kombers tot die Herringbone Turkse handdoek wat ʼn bykomstige hand handdoek het.  The Cotton Company werk saam met twee famlie van wewers wat in die Turkse platteland bly.  Elke stuk word met liefde gemaak en so ondersteun hul ʼn oer-oue tradisie.  Madeleine kan jou vertel van elkeen se naam wat die produkte maak en afrond met die tossels wat die dames met die hand doen.  Dit is ʼn stadige bestaan en gevul met ʼn passie vir wat hul doen.

turkish carpets for sale south africawidth= turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa

Inspirasie agter die produkte:

Madeleine kies elke ontwerp spesifiek vir die Suid-Afrikaanse styl en konsulteer met haar span wewers oor kontemporêre ontwerpe vir kliente en die mark in Suid Afrika.  Sy geniet kleur en hou die Europese modes dop vir inspirasie.

turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa

Produkte beskikbaar:

Ons spesialiseer in die maak van Turkse Handdoeke en 100% katoen komberse.  Ons bied ‘n pragtig veelsydige versameling wat ‘n tikkie elegansie en luuksheid by die alledaagse lewe voeg.

Alhoewel handdoeke en komberse ons primêre passie sal bly, sien ons uit daarna om ‘n versameling huis- en leefstyl bykomstighede saam te stel, almal met die fokus op styl, vakmanskap en kwaliteit.  Ander produkte in die reeks is Linne Kimono styl japonne en hand handdoeke.

turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa

Besoek hul vertoonlokaal:

Ons het ʼn vertoonlokaal in Paarl wat oop is op afspraak.  By die vertoonlokaal kan jy met Madeleine gesels oor haar tyd in Turkye en sy sal vir jou stories vertel oor die familie van wewers met wie sy werk.  Hier kan jy voel aan al die verskillende style en al die mooie kleure sien. Daar is ook ʼn winskoop hoekie.

turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa

Koop aanlyn en volg hul reisie op Sosiale Media:

Vir die grootste verskeidenheid gaan na hul webtuiste, maar hulle is gelukkig om met kosbare kreatiewe winkels te werk wat ook hul produkte aanhou.  Stuur ‘n e-pos indien jy wil weet waar jy die naaste winkel kan vind.  Indien jy wil kan jy hul telefonies kontak hier, 060 505 7894.  Jy kan hul ook volg op Instagram en Facebook vir tonne Turkse handdoek inspirasie.

turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa turkish carpets for sale south africa

Artikel Krediet:

Fotograaf: Tasha Seccombe