ʼn Winkel met produkte van regoor die wêreld

Lisa Storer het The Storer in die Gauteng provinsie begin in 2017 en het produkte van regoor die wêreld beskikbaar.  Nou is The Storer ʼn bekende leefstyl winkel met ʼn groot verskeidenheid produkte.  The Storer gaan oor die reisiger wat oral waarheen sy reis goed versmal wat haar inspireer.

The Storer is ʼn Leefstyl winkel, dus het ons ʼn groot verskeidenheid van produkte.  Van dekor items, kombuis items, kleure, meubels, juwele en skoene.  Hul het matte van Marokko, glasware van Mexiko, tekstiele van Indië, sisal mandjies van Kenia, juwele van Swaziland en die lys gaan aan.

Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware

Produkte van regoor die wêreld:

Met al ons reise regoor die wêreld, vanaf Marokko tot in met Mexiko, Indië, Swaziland word ons geïnspireer deur die kunstenaars.  Die kunstenaars se vermoë om sulke unieke produkte te skep en soveel trots te hê in wat hulle doen. Ons word geïnspireer deur die stories wat ons ambagsmanne met ons deel.  Op een van ons reise Mexiko toe, het ons by ‘n 60 jarige vrou afgekom wat haar hele lewe toegewy het om die “art of dyeing” te meester.  Hierdie spesifieke handwerk wat deur generasies van Aztec vrouens oorgedra is, is besig om uit te sterf!  sy is een van die min mense in Mexiko wat  nou nog haar lewe toewy aan die handwerk en doen dit met soveel trots.

Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware

Koop The Storer se produkte en volg hul reise:

Jy kan The Storer se produkte op hul aanlynwinkel koop.  Indien jy in die Gauteng gebied bly kan jy hul winkel besoek by 44 Stanley, Braamfontein werf.  Hul het ook ʼn 2de studio oop te maak in Fourways – Willow Wood Office Park,  Hoek van 3de straat en Cedar weg, Broadacres.   Volg ook hul reisie en kyk na hul produkte op hul Instagram en Facebook.

Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware

Gewildste produkte:

Die glase van Marokko hierdie is herwinbare glas wat hulle gebruik om die glase mee te maak.  Dan is dit ons koper, been en horing  juwele van Swaziland wat gemaak word deur ‘n ambagsman wat hulle been en horings verkry van plaaslike bees boere is Swaziland om hierdie fantastiese juwele te maak wat ontwerp is deur The Storer.  Ons baie gemaklike leer Marokkaanse skoene.  Ons eie plaaslike vervaardigde sybokhaar truie en komberse.  Condesa glase van Mexiko is ook baie populêr.  Dit word hand-graveer deur ‘n werkswinkel wat meestal gestremde mense aanstel .

Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware

Van waar is die produkte:

Ons produkte word regoor die wêreld  vervaardig.  Ons het ‘n groot dryf laas jaar begin om met meer plaaslike ambagsmanne te werk.  Een van ons grootste sukses stories is ons sybokhaar wat eties verkry word van die Oos-Kaap, met plaaslike vrouens in landelike gebiede.  Ons het ook met ‘n verskaffer van die Oos-Kaap gewerk om ons baie gewilde keramiek reeks bekend te stel laas jaar.  Ons is huidiglike besig om ons eie keramiek reeks te vervaardig wat gemaak is deur The Storer se personeel self.  Verder is ons besig met ons eie kleure reeks wat ons onlangs bekend gestel.

Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware Lifestyle and Homeware