Toets Kaelo

KALEO | VENUE | KOUE BOKKEVELDblank blank

Ons verstaan hoe belangrik elke bruidspaar se eerste dag as man en vrou saam is en daarom streef ons daarna om elkeen se troudag met professionele sorg en persoonlike aandag te hanteer.  Kaleo ag hoë waarde aan kwaliteit en detail.  Daarom sal dit vir ons ‘n voorreg en groot plesier wees om deel te mag wees van julle kosbare herinneringe saam.  Mag julle spore en Kaleo se berge, julle keer op keer weer terug roep vir onvergeetlike tye saam….

kontak

[contact-form-7 404 "Not Found"]

sit FACEBOOK tweet PINTEREST instagram

[]

VIND DIE VENUE OP GOOGLE SE PADKAART:

[]

[googlemap width=”100%” height=”300″ address=”KALEO GUEST FARM”]