Voedsame, natuurlike, luukse bokke melk velsorg produkte

Ons almal ken iemand of het ‘n geliefde wat sukkel met ‘n probleem-vel en ons by Mooi Leefstyl het Chardine velsorg produkte ontdek en moes dit met ons lesers deel.  Die produkte is perfek vir alledaagse gebruik asook vir ‘n geskenk.  So lees onder meer oor die bokke melk produkte en bederf iemand.

goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa

Vertel ons meer oor Chardine

Chardine is toegewyd tot die vervaardiging van hoë gehalte handgemaakte seep wat vry is van kunsmatige kleurstowwe, petrochemikalie en paraberien.  Daarbenewens bevat hulle net suiwer Suid-Afrikaanse bokmelk, afkomstig van Saanen-melkbokke, natuurlike olies, klei en essensiële olies.

Hierdie unieke kombinasie van natuurlike bestanddele is die rede waarom hul produkte sensitiewe en droë veldtoestande streel, en hul het ‘n groot aantal kliënte wat kan getuig van die kwaliteit en voordele van Chardine seep en velsorgprodukte.

Chardine seep en velsorgprodukte is baie mooi verpak en is ideaal vir alledaagse gebruik sowel as die perfekte geskenk.  Hulle is ook getoets om raklewe te dra.  Die produkte is beskikbaar aanlyn of via ‘n wye verskeidenheid van uitgesoekte kleinhandelaars landwyd.

Ideaal vir alternatiewe en gesondheidsbewus apteke, baba boetieks, gesondheid-, gedenkwaardigheid-, gasvryheid en kleinhandelwinkels, wildplase, oorde en padstalle.  Chardine het ook pas gemaakte korporatiewe-, trou- en baba-bad geskenk pakke.

goat milk south africa goat milk south africa

Wat is die voordele van Bokke-melk?

Bokke-melk is ryk in melksuur, wat anti-veroudering eienskappe het.  Dit skilfer die vel en herbou kollageen, wat optree as ‘n saamtrekmiddel vir sensitiewe vel.  Dit bevat ook proteïene, aminosure en vitamien A, wat bekend om die vel te voed.

Bokmelk seep is veral kalmerend vir mense met droë of sensitiewe vel, of toestande soos ekseem en psoriase.

Ongeag of jy gesonde vel het of nie.  Sal jou vel sekerlik baat vind by die gebruik van ‘n handgemaakte seep wat vars bokmelk bevat, eerder as water.  As jy nie seker is waar om te begin, probeer ons ongegeurde Bokke melk seep vir geïrriteerde vel.

goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa goat milk south africa

Waar kan Mooi Leefstyl se lesers Chardine se produkte koop?

Chardine velsorg produkte kan aanlyn gekoop word of by die volgende uitgekose handelaars.

Om aanlyn te koop Klik hier en om ‘n handelaar naby jou te vind Klik hier

    Artikel Krediet: