Handgemaakte ontwerper tekstiel produkte

Almal is gek oor mooi handgemaakte produkte vir die huis en ons is opgewonde om Mooi Leefstyl se lesers bekend te stel aan die volgende handelsmerk, blaai deur die fotos onder en lees meer inligting.

textile designers in south africa

Vertel ons meer van Mia Mélange

Mia Mélange  was gestig in 2014 deur Mia Danieli, wat geïnspireer was met die idee om ‘n handelsmerk te skep wat handgemaakte ontwerper tekstiel produkte vir jou huis plaaslik vervaardig.

textile designers in south africa

Waar word die produkte gemaak?

Alle produkte word in hul Stellenbosch studio gemaak.  Op die oomblik sluit hul reeks mandjies, sake, lampskerms in en kliënte kan pasgemaakte produkte laat maak op versoek.   Alle bestellings oop R500 sluit gratis aflewering in.

textile designers in south africa textile designers in south africa textile designers in south africa

Mia Mélange se gunsteling Suid-Afrikaanse handelsmerke

Van hul gunsteling Suid-Afrikaanse handelsmerke, en van die name het ons al op Mooi Leefstyl artikels oor geskryf, is Ilundi, Lulu & Marula, Simply Granola, Skin Creamery, WASS, Anne Hodgson, WAIF en Selfi net om ‘n paar te noem.

textile designers in south africa

Word sosiaal

Hul wil die reeks nog uitbrei na meubels en sagte meubels toe.  So Mia Mélange is definitief ‘n handelsmerk om te volg.

Hier is hul webadres www.miamelange.com en e-pos, info@miamelange.com, om met Mia Mélange kontak maak.

Volg hul Sosiale Media vir meer aanbiedinge op Facebook en Instagram om te koop met die oë.

textile designers in south africa   textile designers in south africa

    Artikel Krediet:

    • Fotos verskaf deur Mia Mélange