MODE ARTIKEL

PUBLIKASIE VERSOEK

Dames, Mans en Diere modes is welkom.  Mooi Leefstyl se span is baie opgewonde om jou mode artikel met ons lesers te deel.  As jy ‘n besigheid het wat te doen het met die mode wêreld dan wil ons jou produk sien.  Indien jy ‘n diens lewe in die mode bedryf is jy ook welkom om dit in te dien vir ‘n moontlike publikasie.  Dien asseblief dit in deur die onderste publikasie versoek vorm te voltooi.

VOLTOOI DIE PUBLIKASIE VERSOEK VORM

    BESIGHEID NAAM:

    BESIGHEID WEBTUISTE:
    Indien julle nie 'n webtuiste het nie, stuur 'n skakel van Facebook of Instagram.

    WAAR IS JULLE GELEË?

    JOU NAAM EN VAN:

    E-POS ADRES:

    SELFOON NOMMER:

    SKAKEL WAAR ONS DIE FOTO'S KAN BESIGTIG:
    Byvoorbeeld:  Dropbox, Google Drive, Pixieset, Webtuiste ens.

    BESKRYF DIE PRODUK OF DIENS EN MOTIVEER HOEKOM ONS DIT MOET PUBLISEER?