Oefen in styl met Move Pretty se stylvolle oefen-klere en bykomstighede. Hierdie besigheid se produkte is stylvol, vol vertroue, prakties, individualisties en prettig. Move Pretty is die breinkind van Annelize Kotze en Mari Rabie wat koppe bymekaar gesit het en die gaping in die plaaslike mark gesien het vir mooi oefen klere vir dames.
Trots Suid-Afrikaans:
Hul is ‘n trots Suid-Afrikaans oefen klere handelsmerk vir die aktiewe vrou. Alhoewel hulle van hul materiaal verkry van reg oor die wêreld word hulle produkte hier in Kaapstad plaaslik geproduseer. Dit is baie maklik om hulle oefen klere te koop. Klik hier om hulle aanlyn-winkel te besoek en direk vanaf hulle webtuiste jou gunsteling oefen klere te koop.
“Stylvolle, vol vertroue, praktiese, individualisties, prettige”
Elke vrou is belangrik:
Elke vrou is vir Move Pretty belangrik, mooi en sterk kan sy haar eie beste vriendin wees as sy haar eie waarde verstaan. Voor ons te veel verklap, gaan loer na hulle Webtuiste en sosiale media na hulle volle katalogus. So ons kan nie wag om te soen hoe ons lesers Oefen in styl met Move Pretty nie.
Vir nog mode inspirasie klik hier en lees meer op Mooi Leefstyl.
Fotografie: Verskaf deur Move Pretty