‘n Gemaklike strand kussing vir die Somer

rptnb

Billo strand kussing is die breinkind van Emma Stevenson.  Sy het in Julie 2017 met die idee opgekom. Die idee het slegs begin realiseer toe sy haar beste vriend, Tim Treagus gevra het om haar besigheid vennoot te wees vir die projek in November 2017.   Vanaf die dag wat Emma die idee vertel het aan Tim, het hulle die hele Kaapstad plat gery opsoek na materiale en vervaardigers.  Al die tyd saam het vinnig in ‘n verhouding verander.  Toe die paartjie weer sien is hulle meer as net besigheid vennote, maar ook romanties.  In November 2018, honderde billos was afgelewer by die Treagus huishouding. Toe het die regte taak begin en dit was om dit te verkoop.

Billo strand kussing strand kussing

Die naam – billo:


Toe Emma die eerste keer begin droom oor die konsep van ‘n gemaklike strand-kussing in haar dorp, Kalk Baai, het haar Pa, Mush aan boord gespring met ‘n naam vir droom produk, genoem “billo”.  “Billo” het vinnig ‘n algemene term in die Stevenson huishouding geword. Min wetend het Mush geweet die droom produk sal realiseer in ‘n regte produk en dat die naam op die lippe sal bly van Kaapstad se mense wat lief is om strand toe te gaan en gemaklik wil wees.

Billo strand kussing

Gemaklikheid:


Die dae van sandkastele wat jou vriende en familie vir jou bou as ‘n kussing is verby, noudat billo hier is en jy gemaklik kan lê!  Sandkasteel kussings is oulik, maar definitief nie die gemaklike kussing beskikbaar nie.  Die billo-kussing is gemaak van duikerpak materiaal en is waterbestand wat dit perfek maak vir klam seesand.  Die duikerpak materiaal van die billo maak die kussing ook lekker gemaklik en die kussing behou sy vorm en sagte gevoel as gevolg van die sterkte van die duikerpak materiaal.

Billo strand kussing Billo strand kussing

Voordele van billo:


Nog ‘n voordeel wat die billo het en wat vir ons baie belangrik is.  Dit het ‘n wegsteek plek vir jou waardevolle items wat jy op jou het.  So kan jy gemaklik met jou kop op jou waarde volle items lê.  So weet jy niemand sal jou waardevolle items steel nie.  Dit het ook ‘n pennetjie wat kan vashaak aan jou strandsak as jou hande vol is.  Dit is ‘n gemaklike manier om jou strand kussing by jou te hê sonder om ‘n groot item rond te dra.   Veral as jy in ‘n strand dorp bly kan jy die billo sommer in jou motor se kattebak los.  Na werk vinnig by die strand om gaan om die sonsak te aanskou.

Ons dink die billo het meer funksies as net ‘n strand kussing.  Dit is lekker klein en gemaklik.  Kan as ook ‘n oulike kussing wees om saam te toer op jou volgende roete deur Suid-Afrika met die motor.  So kan jy gemaklik lê in die motor.

Billo strand kussing Billo strand kussing sBillo strand kussing

Koop aanlyn:


Jy kan jou billo koop deur hier te klik en billo se aanlyn winkel te besoek of ‘n boodskap stuur deur Facebook of Instagram.

Billo strand kussing Billo strand kussing Billo strand kussing

Artikel krediet:

  • Fotografie:  Verskaf deur billo.